6 Augustus 2021
August 6th, 2021
DagstukPsalm 18Dawid beskryf die oorwinning wat die Here hom oor sy vyande laat behaal het, en loof Hom vir dit!Hy besef dat hy ‘n pad van geregtigheid met die Here moet stap en hoe die Here dan altyd...  Read More
5 Augustus 2021
August 5th, 2021
DagstukMatteus 18Hierdie hoofstuk gaan oor dissipline vanuit genade wat ons op mekaar moet toepas.Dit begin by nederigheid: om soos ‘n kind te wees en ander vanuit nederigheid te beskou.As iemand dan ...  Read More
4 Augustus 2021
August 4th, 2021
DagstukGenesis 18Abraham onthaal die Here. Die Here seën hom deur weer die belofte van ‘n seun te bevestig!Dan maak die Here Sy oordeelsplan aan Abraham bekend oor Sodom en Gomorra.Abraham praat met d...  Read More
3 Augustus 2021
August 2nd, 2021
DagstukPsalm 17Daar is ‘n pleit om geregtigheid vanaf die Psalmdigter dat die Here hom genadig sal wees en sal beskerm:“Beskerm my soos die appel van U oog. Bedek my in die skadu van U vlerke,”‭‭PSALM...  Read More
2 Augustus 2021
August 1st, 2021
DagstukMatteus 17Jesus op die berg van verheerliking sit met Elia en Moses, die twee wat die wet en die profete verteenwoordig.Sy bediening was om die Ou Testament (die wet en profete) te vervul.Mag e...  Read More
1 Augustus 2021
August 1st, 2021
DagstukGenesis 17Die Here sny met Abram ‘n ewige verbond: dat die Here sy God sal wees. Dit beteken dat die Here vir hom ‘n nageslag sal gee al is hy 100 jaar oud, en dat dit ‘n nageslag sal wees wat ...  Read More
31 Julie 2021
July 31st, 2021
DagstukPsalm 16Die Here beskerm ons en alle goeie dinge kom van Hom af!!“’n Pragtige plek is vir my afgemeet. Wat ek geërf het, is vir my mooi!”‭‭PSALMS‬ ‭16:6‬ ‭NLV‬‬Wat ‘n voorreg om die lewe te hê ...  Read More
30 Julie 2021
July 30th, 2021
DagstukMatteus 16Om Jesus te volg is ‘n geloofstap!“As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lew...  Read More
29 Julie 2021
July 28th, 2021
DagstukGenesis 16Abram maak ‘n plan van sy eie, in stede daarvan om op die Here te bly vertrou.Hy en Sarai besluit om Hagar, Sarai se Egiptiese slavin, te vat as ‘n byvrou.Die seun Ismael, wat vir Hag...  Read More
28 Julie 2021
July 28th, 2021
DagstukPsalm 15Dawid se grootste begeerte was om in die Here se teenwoordigheid te leef! Dis myne ook.Gelukkig het die Here nie meer ‘n Tempel op aarde waar ons soos Dawid wil bly nie, maar, deur Sy H...  Read More
27 Julie 2021
July 27th, 2021
DagstukMatteus 15Jesus vereis van ons om ons ouers te eer, en soos ons hulle moet versorg, só het Hy siekes en behoeftiges gesond gemaak, al was hulle nie Israeliete nie! Hy het die skare wat honger w...  Read More
26 Julie 2021
July 26th, 2021
DagstukGenesis 15Nadat Abram sy lot aanvaar het en al planne gemaak het dat Eliëser, sy slaaf, als by hom gaan erf, kondig die Here die amper onmoontlike aan, deur te sê dat Abram ‘n seun sal hê!“Abra...  Read More
25 Julie 2021
July 25th, 2021
DagstukPsalm 14Almal het sonde. Daar is nie een sonder boosheid nie, nie eers een nie; maar nogtans bring die Here redding vir dié wat na Hom soek.Jy hoef nie perfek te wees om die Here te dien nie, m...  Read More
24 Julie 2021
July 24th, 2021
DagstukMatteus 14Vanuit ‘n deernis vir die mense het Jesus hulle genees, kos gegee, geleer, en toe weer genees, al was Hy moeg.Die Here se liefde vir mense behoort ons só aan te spoor, om almal om ons...  Read More
23 Julie 2021
July 22nd, 2021
DagstukGenesis 14Abram se verhouding met sy broerskind, Lot, is vir hom só belangrik, dat hy met net 318 manne die weermagte van 5 konings aanval. Net soos Gideon, een van sy nasate, behaal hy ‘n slim...  Read More
22 Julie 2021
July 22nd, 2021
DagstukPsalm 13Ons het ‘n vyand wat ons, volgens Joh. 10:10, wil kom moor, roof en by ons steel: dit is Satan.Al smee die vyand planne teen ons, onthou:“Maar ek maak self staat op u troue liefde. Ek w...  Read More
21 Julie 2021
July 20th, 2021
DagstukMatteus 13Die Here se gelykenisse leer ons:Sy Koninkryk het’n einde, waarin dié wat Hom kies en Hom bly volg, die kosbare voorreg het om vir ewig in Sy teenwoordigheid te leef!Dié wat Hom, en S...  Read More
20 Julie 2021
July 19th, 2021
DagstukGenesis 13Lot kies die beste grond as hy en Abram moet skei. Hy kies die vrugbare Jordaan-vlakte, voor dit die Dooie See geword het.Die Here het egter dit alles in Sy plan ingereken, want Abram...  Read More
   NewerOlder