19 Julie 2021
July 19th, 2021
DagstukPsalm 12Die Here belowe dat Hy dié wat reg doen sal beskerm teen dié wat lieg en bedrieg.Die Here hou oor ons wag!Hy sal nie toelaat dat bose mense aanhou wegkom met hul skelmstreke nie!Here, U... Read More
18 Julie 2021
July 18th, 2021
DagstukMatteus 12Jesus is die Here van die sabbat. Die skrywer aan die Hebreërs sê: Jesus IS die sabbat.Daarom kan ons in Hom rus, en besef in Sy rus is daar OORWINNING!Ons het outoriteit oor siekte e... Read More
17 Julie 2021
July 17th, 2021
DagstukGenesis 12Vers 2-3 van Genesis 12 is die middelpunt van die Bybel! Dit is die kruks van die Woord: die Here seën jou sodat jy ‘n seën vir ander kan wees!Dit was waar vir Abraham en vir elkeen v... Read More
16 Julie 2021
July 16th, 2021
DagstukPsalm 11Die Here is in BEHEER!Dit maak nie saak wat die bose planne van die vyand is, en wat Satan in Suid-Afrika probeer smee nie: die Here regeer!Hy sien, want Hy sit op Sy Troon!Here, ons he... Read More
15 Julie 2021
July 14th, 2021
DagstukMatteus 11Nadat Jesus verduidelik wie Johannes die Doper is (die grootste Ou Testament profeet), sê Hy ook: ons wat nou self kan kies om Hom te volg, elkeen van ons in Sy Koninkryk (Nuwe Testam... Read More
14 Julie 2021
July 14th, 2021
DagstukGenesis 11By die toring van Babel versprei die Here al die volke wat saam gewoon het van Noag se dae af.Hulle bouprojek was nie tot die Here se eer nie, maar, soos baie dinge vandag, vir hul ei... Read More
13 Julie 2021
July 12th, 2021
DagstukPsalm 10Die vyand stook mense op om te plunder en te steel en kwaad te doen, selfs teen die regverdiges, dié wat die Here dien; maar die Here sien dit alles en Hy sal optree.Die Here is ‘n God ... Read More
12 Julie 2021
July 12th, 2021
DagstukMatteus 10Dit is nie so maklik en sorgvry om die Here te dien nie!Trouens, die Here belowe vervolging en moeilike tye vir elkeen wat sy lewe vir Hom gee! Moet dus nie mense glo wat vertel ons l... Read More
11 Julie 2021
July 11th, 2021
DagstukGenesis 10Die Here seën Noag se seuns, maar sy 2de oudste, Sem, is die een waaruit die Hebreërs gebore sou word.Jafet was die stamvader van die Europeërs en Gam, met sy seun Kanaän, was vervloe... Read More
10 Julie 2021
July 10th, 2021
DagstukPsalm 9“Here, ek sal U prys met my hele hart. Ek sal vertel van al U wonderlike dade.”PSALMS 9:2 NLVDawid sing tot die Here se eer en besef dat ongelowige vyande ‘n oordeel oor hulself ... Read More
9 Julie 2021
July 9th, 2021
DagstukMatteus 9Die nuwe wyn in die nuwe wynsakke, is die goeie nuus wat Jesus kom verkondig het, en dit bevestig het deur dooies op te wek, verlamdes te maak loop, blindes te laat sien en stommes wee... Read More
8 Julie 2021
July 8th, 2021
DagstukGenesis 9Die reënboog is die verbond wat die Here met ons sluit, dat Hy ons nie sal vernietig nie. Daar was nie voor Noag se tyd ‘n reënboog nie, want dit het nog nie gereën nie.Eers as dit reë... Read More
7 Julie 2021
July 7th, 2021
DagstukPsalm 8As ek opkyk na die sterre, veral waar jy dit mooi kan sien, weg van stadsliggies, dan dink ek altyd aan die woorde wat Dawid gevra het as hy die hemelruim in die aand sien: Here, wat is ... Read More
6 Julie 2021
July 6th, 2021
DagstukMatteus 8Die hele hoofstuk gaan oor Jesus se outoriteit: die Romeinse offisier beskryf die mag oor alles, soos sy mag oor sy soldate.Jesus het mag oor siekte, natuurelemente soos die wind en se... Read More
5 Julie 2021
July 5th, 2021
DagstukGenesis 8‘n Nuwe begin!Noag, sy vrou en sy seuns, met hulle vrouens, verlaat die ark toe die aarde begin droog word, saam met al die diere!Seisoene begin nadat dit die eerste keer gereën het.Di... Read More
4 Julie 2021
July 4th, 2021
DagstukPsalm 7Dawid besef dat nederige berou en belydenis van sonde, deel van sy lewe moet wees.Net so moet ek en jy, al is ons gered a.g.v. die bloed van Jesus toe ons wedergebore is, vandag steeds o... Read More
3 Julie 2021
July 2nd, 2021
DagstukMatteus 7Die Here leer ons hier hoe om te lewe, hoe om te praat en te bid en hoe om ander te behandel, maar ook hoe om soos Hy te wees.Oor gebed sê Hy:VraSoek enKlopMaar doen dit met VOLHARDING... Read More
2 Julie 2021
July 2nd, 2021
DagstukGenesis 7Die vloed word beskryf en hoe die Here diere in pare na Noag gestuur het, hom, sy vrou en 3 seuns, met hulle vroue, toegesluit het in die ark vir bietjie minder as ‘n halwe jaar!Here, ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
