29 Jan 2026

Job 42:1-17

Een van die mooiste hoofstukke in die Bybel!!!
Job sê aan die Here jammer dat hy wat Job is, verwaand was.

Die Here spreek Job se vriende aan en laat Job vir hulle bid.
Nadat Job vir sy vriende gebid het herstel die Here weer Job se verhoudings en dan weer alles wat hy gehad het.
Selfs kinders is weer vir hom gegee!
Hy leef nog 140 jaar by dit wat hy was en beleef 4 geslagte na hom.

Here dankie vir Herstel!
U is die God van tweede kanse!