14 Desember 2021

Dagstuk
Psalm 61

Dis die Here wat ons aan die lewe hou.
Dis Hy wat jou outoriteit gee!
Daarom moet ons Hom loof en prys met ñ lied op ons lippe!

Here, ons wil weer opnuut by U kom skuil vanoggend!
Ons wil onder U vlerke beskerming vind!
U is die Rots hoër as onsself!