10 Maart 2026

Jona 1:1-17

Jona kry n opdrag by die Here om vir sy mense se aards-vyande van die Here te gaan vertel.
Hy vlug toe eerder per boot in die teenoorgestelde rigting.
Daar is toe n hewige storm en teen hulle sin gooi die bemanning vir Jona oorboord en n vis sluk hom in.
Hy is toe 3 dae en nagte in die vis se maag.

Here U opdrag is onherroeplik! (Rom11:29)
U is die God van see en land!