12 Feb 2026

Markus 3:20-35

Jesus se eie gesin, netsoos die fariseers, het nie verstaan wie Hy eintlik was nie.
Die Fariseers noem Hom demonies besete en Jesus waarsku hulle dat sulke misleiding van mense as die Heilige Gees jou die waarheid wys, is onvergeefbaar.

Verder het Jesus nie Sy gesin tegemoet gekom nie maar wel gesê die wat Sy wil doen is Sy regte gesin  
Daarmee het Hy nie noodwendig Sy eie gesin verwerp nie maar wel Sy visie en roeping bevestig.

Here dankie dat ons nou deel van U gesin mag wees!
U is ons Vader.