8 Jan 2026

Job 35:1-16

Elihu sit sy kritiek oor Job se geloof voort.
Hy beskuldig Job daarvan dat hy wat Job is nie die Here verstaan nie.
(Elihu se teologie is eintlik verwronge).
Hy verduidelik hier dat God onbetrokke is en nie deel van ons lewens nie.
Daar is baie mense wat in 'n vêraf god glo wat onbetrokke die wêreld wat hy geskape het so op 'n on-emosioenele Manier laat aangaan.

Maar Job en ons weet ons dien n God wat met ons verhouding het!
Here dankie dat U by ons betrokke is!!
U is ons Vader!

Archive