21 Feb 2026
Markus 5:1-20
Jesus gaan na n groep mense toe wat nie Jode was nie maar van ander Griekssprekende lande daar gevestig het.
In die Dekapolis (10 stede) preek Hy deur te begin om n man van n Legio demone te bevry sodat hy kon los kom en soos n gewone mens Jesus kon volg.
Jesus stuur hierdie demone in die varke in want die heidense mense wat naby Israel gebly het, het met die onrein diere geboer.
Die varke verdrink toe almal nadat die demone hulle in die see ingedryf het.
Demone sal altyd die ligaam wat hulle beset probeer vernietig.
Daarna smeek die heidense groep mense Jesus om asb uit hulle gebied weg te gaan maar hulle is ook vir Hom bang nadat hulle Sy outoriteit oor demone besef het.
Hy gaan maar Hy los die vantevore besete man as evangelis agter om vir die mense van Jesus te vertel.
Here dankie dat ons besef U gebruik mense in hulle eie kulture om weer vir hulle eie mense van U te vertel.
U is ons Bevryder!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February
1 Februarie 20252 Februarie 202531 Januarie 20253 Februarie 20254 Februarie 20255 Februarie 20256 Februarie 20258 Februarie 20257 Februarie 20259 Februarie 202510 Februarie 202511 Februarie 202512 Februarie 202513 Februarie 202514 Februarie 202515 Februarie 202516 Februarie 202517 Februarie 202518 Februarie 202519 Februarie 202520 Februarie 2025