15 Feb 2026

Markus 4:1-20

Jesus vertel aan die skare op die strand die gelykenis van die saaier wat saad saai en dit val op 4 verskillende tipe plekke.
Later sê Hy aan Sy dissipels hoekom Hy in gelykenisse gepraat het.
Maar aan Hulle verduidelik Hy egter Sy vergelhking van die saaier.
Dis elkeen van ons wat die Woord verkondig en aan ander vertel.
Die ontvangers ontvang dit met gedeelde sukses.
Nie almal wat vir jou luister wil of kan regtig hoor wat jy sê nie.

Here mag meer van ons woorde oor U opgoeie grond val en mense beinvloed om U met volle oorgawe te dien.
U is die Saaier wie se Woord ons help saai!