15 Desember 2021

Dagstuk
Jesaja 12

Daar is iets kragtigs daarin, as ons vertel van wat die Here vir ons gedoen het!
Ek en jy is veronderstel om te getuig van Sy getroue goedheid!
Êrens in jou lewe, het Hy vir jou  uitkoms kom gee: moenie stilbly daaroor nie, gaan vertel vir ander om jou daarvan!

Here, ons vertrou op U!
Ons kies om nie bang te wees nie, want U red ons!
U is die Heilige Een van Israel!