12 Desember 2021

Dagstuk
Jesaja 11

Hierdie Messiaanse gedeelte gaan nie oor die eerste koms van Jesus nie, maar oor Jesus na Sy wederkoms en die oorwinning waarin Hy dan gaan regeer!
Ek en jy moet vashou aan die hoop dat ons saam met Hom sal regeer aan die einde van die tyd!

Here, dankie dat U deur die Gees vervul is om ons te kan lei in alle geregtigheid!
U is die takkie uit die stomp van Dawid!