3 Jan 2025

Rut 4:7-8

Boas het die ruiltransaksie bevestig met die losser deur sy sandaal te laat uittrek voor 10 manne van Bethlehem.
Dit was in daardie tyd simbolies ń bekragtiging dat die losser sy reg op die eiendom opgee, soos wat ń wettige kontrak vandag so transaksie sal finaliseer.
Soos handskud of 'n kontrak teken.  

Here Jesus U bloed is die teken dat U vir ons die wettige transaksie betaal het dat U ons verlos het.

U is ons Verlosser.

Archive

 2026