26 Jan 2026

Job 41:1-25

In my vertaling word die beskrywing wat die Here hier aan Job gee n krokodil genoem maar ek dink die “Lavitiaan” was meer soos n draak.
Die Here se beskrywing van hierdie “koning van die diere” klink asof die dier uitgesterf het want ons weet nie van iets wat so beskryf kan word nie.
Verder sien ons in antieke geskrifte en tekeninge tog n verwysing na so n tipe draak, of dalk probeer hulle teken wat in Job verduidelik word?

Here U is Groot!
U Woord bly n misterie wat so wonderlik is om te lees en te ontdek!!
U is ons Grootste Geheimenis wat ons wil ontdek!