6 Feb 2026
Markus 2:18-28
Jesus verduidelik dat Sy evangelie nuut is en dat Sy dissipels anders sou vas as die volgelinge van Johannes.
Selfs vir die Fariseers oor die wet en Sabbats onderhouding het Hy kom verduidelik dat Hy die vervulling van die wet is.
“Of laat Ek dit so stel: julle weet goed dat die leersakke waarin wyn vir ’n lang tyd gehou is, sag word en maklik skeur. Julle sal mos nie wyn wat nog moet gis in daardie sakke gooi nie. As die wyn gis, sal die gas daarvan die sagte sakke laat skeur. Al julle wyn sal dan uitloop en dan sit julle nog met stukkende sakke ook. Nee, nuwe wyn sit ’n mens in sterk, nuwe sakke.””
Markus 2:22 DB
Here dankie dat U beginsels so vars is soos nuwe wyn en ons dit nie met ou godsdienstige begrippe en gebruike kan inneem nie!
U is die Een wat alles nuut maak!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February
1 Februarie 20252 Februarie 202531 Januarie 20253 Februarie 20254 Februarie 20255 Februarie 20256 Februarie 20258 Februarie 20257 Februarie 20259 Februarie 202510 Februarie 202511 Februarie 202512 Februarie 202513 Februarie 202514 Februarie 202515 Februarie 202516 Februarie 202517 Februarie 202518 Februarie 202519 Februarie 202520 Februarie 202521 Februarie 202522 Februarie 202523 Februarie 202525 Februarie 202524 Februarie 202526 Februarie 202527 Februarie 202528 Februarie 20251 Maart 2025