5 Desember 2021

Dagstuk
Psalm 58

Leiers moet ook na almal kyk wat hulle lei, nie net die wat hulle kan bevoordeel nie!
Wees jy ‘n regverdige leier!
“Dan sal almal sê: “Daar is regtig beloning vir dié wat toegewyd lewe; daar is beslis ’n God wat regverdig oordeel op aarde.””
‭‭PSALM 58:12‬ ‭NLV‬‬
 
Here, dankie dat U ons almal op aarde reg behandel!
U is Regverdig!