23 Jan 2026

Job 40:1-28

Vanuit n storm antwoord die Here vir Job verder deur vir hom te vra of hy kan doen wat die Here doen.
Hy gebruik verder die voorbeeld van die seekoei en krokodil wat beide sterk en onbeheerbaar is: die Here het hulle gemaak.  

Here u skepping is wonderlik.
U is die Unieke Skepper!