2 Jan 2025

Job 33:1-33

Elihu gaan voort om met Job te praat en basies as middelaar te probeer optree. Elihu verdedig die Here deur vir Job te verduidelik dat die Here genadig is. Hy nooi Job uit om met hom te praat sodat hy Job kan help om geregtigheid te vind.

Here, dankie dat ons vandag geregtig voor U kan staan omdat Jesus ons Middelaar geword het. Niemand kom na U Vader behalwe deur Hom nie.

U is ons geregtigheid.