10 Desember 2021

Dagstuk
Markus 16

Die vroue ontdek op die Sondagoggend die oop graf!!!
Die opgestane Jesus verskyn in 40 dae aan baie mense en gee aan Sy dissipels, en ons, die opdrag om te gaan vertel van Hom en hierdie Goeie Nuus uit te leef!
Daarna vaar Hy op na die hemel en sit aan die regterhand van die Vader om vir jou en my voorbidding te doen!

Here, dankie dat U die dood oorwin het en ons saam met U Leef!
U is die Opgestane Messias!