Kampe

Ons kampe is 'n unieke geleentheid vir jong en oud om dieper in hul geloof te groei, nuwe vriende te maak en onvergeetlike herinneringe te skep.
By die pragtige Effata kampterrein kan kampgangers die skoonheid van die natuur geniet terwyl hulle deelneem aan verskeie aktiwiteite en inspirerende geestelike sessies.

Sluit by ons aan vir 'n ervaring wat jou lewe kan verander!

Pa en kind kamp 2024

Kwaggasrus net buite Brits - 16 - 18 Augustus 2024

WILD AT HEART LWC MANNEKAMP

Effata Kampterrein, Modimolle -13 - 15 September 2024