5 Maart 2026

Markus 6:30-44

Die Brood van die Lewe vermeerder 5 brode en twe visse om n skare van 5000 mense te kan voer daarmee.
Daarna bly daar meer oor as wat hulle aanvanklik mee begin het.
Hierdie wonderwerk gebeur vanuit Jesus se deernis en liefde vir die mense wat Hy ondereig het.

Here dankie dat U sorg vir die wat op een of ander manier moeite doen om agter U aan te kom en vir U te luister.
U is Lewe.