13 Maart 2026

Jona 2:1-10

Jona bid binne in die vis n gebed van berou en bereidwilligheid.
Hierdie laagtepunt gebed klink soos iemand wat depressief is maar sy afhanklikheid van die Here besef.

Die vis spoeg toe vir Jona naby Ninive uit.

Here dankie dat U ons gebede verhoor.
U is die Een wat ons Red!