Lewende Woord se missie is om jou 'n passievolle dader van die Woord te maak.
Ons beoog om jou op te rig en toe te rus sodat jy in jou roeping in kan stap en ander mense kan help om dieselfde te doen.

KURSUSSE & WERKSWINKELS | KWARTAAL 1 - 2026
Kursusse tans gesluit die kwartaal
Indien jy dit gemis het...
Ons het die volle opname van Hy noem my Sy vriend beskikbaar gemaak sodat jy dit in jou eie tyd kan beleef.
Hierdie besonderse geleentheid herinner ons daaraan dat Jesus nie net ons Verlosser is nie, maar ook ons Vriend.