16 Feb 2026

1 Konings 6:1-38

Vir 7 jaar lank bou Salomo die Tempel van die Here in Jerusalem.
Die weelde en presiesie van die projek was indrukwekkend.
Salomo het die tydelike Tabernakel tent wat die Israeliete nou vir 480 gedien het vervang met n klip gebou wat met hout en goud oorgetrek was.

Here dankie vir die weekde van Salomo se Tempel maar dit was ook maar net n skadu replika van die ware Troonkamer van die Here!

U is die Koning op die Troon!