19 Feb 2026

1 Konings 7:1-51

Salomo met die hulp van n bekwame vakman, Hiram, het die Tempel verder versier en prakties toe gerus.
Die brons pilare, Boas en Jakin, moes indrukwekkend wees voor die Tempel.

Verder het Salomo ook vir homself n paleis gebou met die voorkant wat gedien het as n troonkamer waar hy sake aangehoor en mense gesien het.

Here dankie vir goeie kundigheid onder mense.
U is die Meester Bouer.