4 Feb 2026

1 Konings 2:1-47

Dawid gee die laaste opdragte aan Salomo voordat hy sterf.
Dawid vra dat sy seun afreken met n paar van die mense wat nog teenoor Dawid verkeerd gedoen het.

Na Dawid se dood het Salomo toe meeste van die manne laat dood maak en die priester Abjatar onthef van sy priesterskap.
Selfs Adonia die ouer broer van Salomo wat homself as koning laat salf het en toe voor Salomo kom buig het toe die koning geword het, is dood gemaak omdat hy nogsteeds hedink het hy moes koning wees.

Here U is die een wat met almal afreken volgens hulle skuld.
Dankie dat U ons sondeskuld op U vat.
U is die Ewige Regter.