11 Desember 2021

Dagstuk
Psalm 60

Nadat Dawid se bevelvoerder van sy weermag ñ moeilike oorwinning oor die Arameers gehad het, skryf hy die Psalm en kom tot hierdie slotsom:
“Help ons tog teen ons vyande, want menslike hulp is waardeloos.”
‭‭PSALMS‬ ‭60:13‬ ‭NLV‬‬

Here, U alleen kan ons help teen die vyand van ons lewe: Satan!
U is ons Krygsman,
ons Verdediger!