2 Januarie 2022
January 1st, 2022
DagstukPsalm 67Dis ons werk om vir almal op aarde van die Here te vertel:“Mag die volke U prys, o God, mag al die nasies U loof.”‭‭PSALMS‬ ‭67:4‬ ‭NLV‬‬Here, ons besef U het gekom, nie net vir die Jod...  Read More
1 Januarie 2022
January 1st, 2022
Dagstuk1 Kor. 7Voorspoedige Nuwejaar!Mag hierdie nuwe jaar goeie en gesonde verhoudings meebring.Ons is nie gemaak om alleen te wees nie, maar 1ste het ons ʼn verhouding met die Here voor enige ander m...  Read More
31 Desember 2021
December 31st, 2021
DagstukJesaja 17Dis die einde van ‘n era vir die mense van Damaskus en ook vir die Israeliete wat hulle rug op die Here gedraai het!Kom ons begin nuut oor en volg die Here, ons Rots, volkome die jaar ...  Read More
30 Desember 2021
December 30th, 2021
DagstukPsalm 66My en jou werk is om die Here se naam te loof!Om te vertel wat Hy al in jou lewe vir jou gedoen het!Dan sal die nasies Hom ook prys:“Alle volke, prys ons God en laat sy lof weerklink.”‭...  Read More
29 Desember 2021
December 29th, 2021
Dagstuk1 Kor. 6In stede daarvan om te veg met iemand, veral medegelowiges, vra Paulus dat ons eerder verlies ly en die argument verloor, al is ons reg!Dis deel van ‘n heilige en rein lewe!Ons behoort ...  Read More
28 Desember 2021
December 28th, 2021
DagstukJesaja 16Moab was waar Jordanië vandag is.Eens ‘n wonderlike groen en vrugbare land, is dit nou van Jesaja se tyd af ‘n woestyn.Die mense se sonde teenoor die Here en Sy volk het ook later die ...  Read More
27 Desember 2021
December 28th, 2021
DagstukPsalm 65Dawid besing die goedheid van die Here!Kan ek en jy ook aan die einde van die jaar die Here loof oor Sy getroue voorsiening in ons lewens?“U kroon die jaar met u goeie gawes; in u spore...  Read More
26 Desember 2021
December 26th, 2021
Dagstuk1 Kor. 5Reinheid en ‘n heilige lewe moet elkeen van ons in die kerk se doel wees!Leef daarom heilig en vermy mense wat doelbewus sonde doen en onberouvol aanhou daarmee.“Kom ons vier dan fees, ...  Read More
25 Desember 2021
December 25th, 2021
DagstukGeseënde Kersfees!!“Want ’n Kind is vir ons gebore, ’n Seun is aan ons gegee. Hy sal die heerser wees met die koninklike titels: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Sy hee...  Read More
24 Desember 2021
December 24th, 2021
DagstukJesaja 15Jesaja profeteer die finale oomblikke van Moab, die buurvolk van Israel!Moab, wat kom van Lot se bloedskande met sy dogter (Gen. 19:37), het Israel en Juda ‘n moeilike tyd gegee van di...  Read More
23 Desember 2021
December 23rd, 2021
DagstukPsalm 64Boelie is die hedendaagse manier om van die mense te praat wat Dawid hier beskryf.Nie net kinders word geboelie nie, maar as iemand jou dreig, saamsweer met ander, teen jou, kwaadstook,...  Read More
22 Desember 2021
December 22nd, 2021
Dagstuk1 Kor. 4Die gemeente in Korinte het geleef met ‘n stuk selfvoldane arrogansie en het daarom die apostels soos Paulus ‘n baie moeilike tyd gegee.Maar Paulus sê hy hoef hom nie te verdedig teenoo...  Read More
21 Desember 2021
December 20th, 2021
DagstukJesaja 14Al lê die ballingskap van Israel en Juda nog voor toe Jesaja hierdie profeteer, gee hy die mense van Israel hoop om hulle onmiddellike vyande: die Assiriërs en Filistyne se oordeel aan...  Read More
20 Desember 2021
December 20th, 2021
Type your new text here.......  Read More
19 Desember 2021
December 19th, 2021
Dagstuk1 Kor. 3Daar was faksies, of clicks, in die kerk van Korinte.  Boonop het die verskillende groepe met mekaar gestry, en dan gesê hulle groep is van Apollos, of Paulus se volgelinge of selfs die...  Read More
18 Desember 2021
December 18th, 2021
DagstukJesaja 13Babilon het geval net soos Jesaja beskryf het, aan die hand van die Mediërs.Toe Jesaja hierdie woord geprofeteer het, was die Assiriërs nog die sterkste mag in die wêreld, maar Babelon...  Read More
17 Desember 2021
December 17th, 2021
DagstukPsalm 62Die Here is ons Rots by wie ons veilig is!Moet nie op jou rykdom vertrou nie, moenie dat jou lewe daarom draai nie.Here, dankie dat U ons beskerm teen mense wat ons swakhede uitbuit! U ...  Read More
16 Desember 2021
December 16th, 2021
Dagstuk1 Kor. 2Wat ñ wonderlike voorreg!Om die Heilige Gees in ons te hê, kan ons nou die Here se gedagtes oor ons ken en weet!Dit is ware wysheid!Nie die wêreld se slim en kwansuis elegante wysheid n...  Read More
   NewerOlder