20 Jan 2026

Job 39:1-38

Die Here sê vir Job:
As jy dink jy weet beter as Ek sê jy dan of jy die natuur en diere van die veld se geheime ken, hulle krag vir hulle kan gee of hulle voortbestaan kan verseker!
Nee net die Here kan dit doen!

Job besef dit en het berou!
Hy is jammer oor sy arrogansie en sê vir die Here dat hy niks meer sal sê nie.

Here U is Soewerein en Almagtig!
Soos Job wil ons net stil bly en nie met U baklei of redeneer nie!
U weet ALLES!
U is die Magtige!