13 Feb 2026

1 Konings 5:1-18

Salomo sluit n verdrag met koning Hiram van Tirus.
Hy onderhandel om hout en klip vir die Tempel by Hiram te koop en gee selfs werkers on te help met die plan.

Salomo se wysheid laat hom in vrede en voorspoed met sy bure leef.

Here dankied dat U die Een is wat vir ons goeie planne gee.
U is ons Bron en Versorger.