1 Januarie 2022

Dagstuk
1 Kor. 7
Voorspoedige Nuwejaar!

Mag hierdie nuwe jaar goeie en gesonde verhoudings meebring.
Ons is nie gemaak om alleen te wees nie, maar 1ste het ons ʼn verhouding met die Here voor enige ander mens.
Maar ons huwelike en verhoudings moet reg hanteer word.
Here U is ons 1ste liefde!
Help ons om mense om ons opreg lief te hê.
U is ons Bruidegom!