17 Desember 2021

Dagstuk
Psalm 62

Die Here is ons Rots by wie ons veilig is!
Moet nie op jou rykdom vertrou nie, moenie dat jou lewe daarom draai nie.

Here, dankie dat U ons beskerm teen mense wat ons swakhede uitbuit! U maak ons sterk!
U is ons rotsvesting!