25 Desember 2021

Dagstuk
Geseënde Kersfees!!

“Want ’n Kind is vir ons gebore, ’n Seun is aan ons gegee. Hy sal die heerser wees met die koninklike titels: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Sy heerskappy en vrede sal voortdurend uitbrei en nooit ophou nie. Vanaf die troon waarop sy voorouer Dawid gesit het, sal Hy vir altyd regverdig en reg regeer. Die toewyding van die Here, die Almagtige, sal dit waarborg.”
‭‭JESAJA‬ ‭9:5-6‬ ‭

Here, dankie dat U mens geword het en onder ons kom woon het!
Immanuel: God met ons!