27 Desember 2021

Dagstuk
Psalm 65

Dawid besing die goedheid van die Here!
Kan ek en jy ook aan die einde van die jaar die Here loof oor Sy getroue voorsiening in ons lewens?
“U kroon die jaar met u goeie gawes; in u spore volg daar oorvloed.”
‭‭PSALM 65:12‬ ‭NLV‬‬

Here, dankie dat U ons versorg!
U is die Hoorder van gebed!