31 Desember 2021

Dagstuk
Jesaja 17

Dis die einde van ‘n era vir die mense van Damaskus en ook vir die Israeliete wat hulle rug op die Here gedraai het!

Kom ons begin nuut oor en volg die Here, ons Rots, volkome die jaar wat voorlê!

Here, dankie vir ‘n goeie jaar wat verby is!
Mag ons U voluit aanbid in die jaar wat voorlê!
Ons het U lief met alles in ons!
U is ons Rots!