20 Januarie 2022
January 20th, 2022
DagstukPsalm 73Mens kan maklik soos die Psalmdigter verbitterd raak met die Here as jy die onregverdigheid van die lewe beleef!Maar die sondeval het als in wanbalans gebring en daarom kan ons nie die ...  Read More
19 Januarie 2022
January 19th, 2022
Dagstuk1 Kor.  13LIEFDE!Die grootste van die bonatuurlike geestelike gawes wat Paulus in Hoofstuk 12 begin beskryf.Liefde is ‘n natuurlike vrug van ‘n gelowige se lewe soos Galasiërs 5:22 beskryf, maa...  Read More
18 Januarie 2022
January 18th, 2022
DagstukJesaja 23Tirus is ñ hawestad so 20 km noord van Israel se noordelike grens teen die Midetireense see. Sidon is ñ paar km noord daarvan.Die twee susterstede, was die grootste en besigste haweste...  Read More
17 Januarie 2022
January 17th, 2022
DagstukPsalm 72Al beskryf hierdie Psalm die koning Salomo, is dit eintlik ñ Messiaanse Psalm wat Jesus die Koning van die konings beskryf.Is Jesus jou Koning?Onderwerp jy jouself aan Hom?Loof Hom as j...  Read More
16 Januarie 2022
January 16th, 2022
Dagstuk1 Kor. 12“Elkeen van ons ontvang ’n manifestasie van die Gees om die gemeente te bevoordeel.”‭‭1 KORINTIËRS‬ ‭12:7‬ ‭Die Heilige Gees seën ons as gelowiges op verskillende maniere met verskille...  Read More
15 Januarie 2022
January 15th, 2022
DagstukJesaja 22Op die tyd wat Jesaja hierdie geprofeteer het, het dit so goed met Jerusalem gegaan, dat niemand gedink het die val en ballingskap van die stad is enigsins moontlik nie, maar dit het p...  Read More
14 Januarie 2022
January 14th, 2022
DagstukPsalm 71Elke lewensfase van jou ontdek jy die Here se troue liefde en Sy nabyheid in jou lewe.Al voor jy gebore is, het Hy jou beskerm, en in jou jong dae het Hy jou geleer, en as jy oud word i...  Read More
13 Januarie 2022
January 13th, 2022
Dagstuk1 Kor 11As dit by nagmaal en gebruike in eredienste kom, sê Paulus, moet ons mekaar respekteer en in ag neem!Deel van kerk wees is dat jy doelbewus jou liefde aan medegelowiges wys deur hulle t...  Read More
12 Januarie 2022
January 12th, 2022
DagstukJesaja 21Jesaja profeteer ongeveer ‘n honderd jaar voor die Babiloniërs vir Juda in ballingskap sou wegvoer.  Hier profeteer hy die 70 jaar daarna wat Babilon ook sou val onder die Mede en die ...  Read More
11 Januarie 2022
January 11th, 2022
DagstukPsalm 70“Maar mag almal wat U soek, vol vreugde en blydskap wees. Mag hulle wat u verlossing liefhet, gedurig sê: “Die Here is groot!””‭‭PSALM 70:5‬ ‭NLV‬‬As Dawid hierdie hulpkreet bid besef h...  Read More
10 Januarie 2022
January 10th, 2022
Dagstuk1 Kor. 10Ons moet ‘n heilige lewe leef want ons dien ‘n Heilige God!Paulus gebruik die Israeliete as ‘n voorbeeld en waarskuwing vir ons en sê dat, al is ons vry van die wet, is daar steeds ‘n ...  Read More
9 Januarie 2022
January 9th, 2022
Dagstuk1 Kor. 10Ons moet ‘n heilige lewe leef want ons dien ‘n Heilige God!Paulus gebruik die Israeliete as ‘n voorbeeld en waarskuwing vir ons en sê dat, al is ons vry van die wet, is daar steeds ‘n ...  Read More
8 Januarie 2022
January 7th, 2022
DagstukPsalm 69“n Ywer vir U Huis brand in my…”Dawid besef dat om by die Here te wees en Sy stem te hoor, die moeilikste emosionele tye en gevaar-situasies kan neutraliseer!Al klink Dawid totaal en al...  Read More
7 Januarie 2022
January 7th, 2022
Dagstuk1 Kor. 9“Net so het die Here opdrag gegee dat hulle wat die Goeie Nuus verkondig, versorg moet word deur dié aan wie hulle die Goeie Nuus verkondig.”‭‭1 KORINTIËRS‬ ‭9:14‬ ‭NLV‬‬Die Here het di...  Read More
6 Januarie 2022
January 5th, 2022
DagstukJesaja 19Dele van die profesie oor Egipte het al tot vervulling gekom, maar die gedeelte waar Egipte die Here dien en bondgenote van Israel is, kom nog.As die Here vir jou ‘n woord gee, kan dit...  Read More
5 Januarie 2022
January 4th, 2022
DagstukPsalm 68As ons die Here loof soos Dawid dit gedoen het, dan prys ons Hom oor Sy kragtige wonderdade en verlossing van die wêreld, maar ook oor die “klein” dingetjies van Hom:Dat Hy die Vader vi...  Read More
4 Januarie 2022
January 4th, 2022
Dagstuk1 Kor. 8Ons moet vir mekaar so lief wees dat ons mekaar se geestelike volwassenheid ook in ag neem.As iemand sensitief oor iets is wat hy as sonde of sleg bestempel, maar die Here het jou vryge...  Read More
3 Januarie 2022
January 3rd, 2022
DagstukJesaja 18Hierdie profesie oor die Kussiete, die mense van Afrika, bevestig dat ons moet luister as die Banier opgehef word (v. 3); ons moet kyk en luister!!Die Banier is Jesus aan die kruis:“En...  Read More
   NewerOlder