30 Desember 2021

Dagstuk
Psalm 66

My en jou werk is om die Here se naam te loof!
Om te vertel wat Hy al in jou lewe vir jou gedoen het!
Dan sal die nasies Hom ook prys:
“Alle volke, prys ons God en laat sy lof weerklink.”
‭‭PSALMS‬ ‭66:8‬ ‭NLV‬‬

Here, ons weet ons doel op aarde is om U te verheerlik!!!
As ons dit reg doen, begin ander om ons U ook loof!
U is Waardig!