7 Februarie 2022
February 7th, 2022
DagstukPsalm 79Die gevolge van Nebukadnesar se plunder en weggevoer van Jerusalem na Babelonië word beskryf deur een van die wat in ballingskap is.Hulle besef die Here se genade is in die feit dat daa...  Read More
6 Februarie 2022
February 5th, 2022
Dagstuk2 Kor. 3Ons weerspieël die heerlikheid van die Here en lyk al hoe meer soos Jesus!!Dit is omdat ons onder genade staan en nie meer onder die wet nie! Nou word ons deur die Gees gelei!“Die “Here...  Read More
5 Februarie 2022
February 5th, 2022
DagstukJesaja 29Met Jerusalem se verskeie vernietigings oor die eeue het die Here steeds altyd nog n handjie vol mense oorgehou, gespaar, wat Hom kon bly volg.Die genade van die stad se val is dat god...  Read More
4 Februarie 2022
February 3rd, 2022
DagstukPsalm 78Hierdie Psalm van Asaf gee ʼn oorsig oor Israel van die Eksodus tot na die ballingskap!Dit verduidelik die patroon van wonderwerke, geloof, afvallig raak en straf.Oor en oor is Juda en E...  Read More
3 Februarie 2022
February 2nd, 2022
Dagstuk2 Kor. 2“Ons is die welriekende geur wat deur Christus vir God opstyg, onder dié wat verlos word sowel as onder dié wat verlore gaan.”‭‭2 KORINTIËRS‬ ‭2:15‬ ‭NLV‬‬Vir ander gelowiges is jy ‘n a...  Read More
2 Februarie 2022
February 2nd, 2022
DagstukJesaja 28Die genadelose Assiriërs was oppad na Samaria en daarna Jerusalem.Samaria (Israel) was totaal en al deur hulle verwoes, maar die Here het Juda en Jerusalem bonatuurlik gespaar.Jesaja w...  Read More
1 Februarie 2022
February 1st, 2022
DagstukPsalm 77Die Here sal ons nie verwerp of ons vergeet nie !Dis Hy wat ñ pad vir Israel deur die see gemaak het!Hy sal vir jou ook uitkoms bring!“U dade bly in my gedagtes. Al U werke wil ek bepei...  Read More
31 Januarie 2022
January 31st, 2022
Dagstuk2 Kor. 1Vader God is ons Bemoediger in tye van swaarkry.Soos wat Hy Paulus en Timoteus versterk het in hulle moeilike tye, so staan Hy vir jou en my by.Daarom moet ons ook ander wat swaarkry ve...  Read More
30 Januarie 2022
January 29th, 2022
DagstukJesaja 27Genade is deel van die Here se oordeel, want Jesaja profeteer vooruit (meer as ‘n 100 jaar) dat Israel weggevoer gaan word, maar daar gaan steeds ‘n gedeelte oorbly, wat gaan terugkeer...  Read More
29 Januarie 2022
January 29th, 2022
DagstukPsalm 76Die Here word bekryf as ñ oorwinnende krygsman, wat oordeel oor sonde bring soos ñ Regter, en sodoende die regverdiges red.Hy gebruik selfs die woede teen sonde tot ons voordeel!Here, o...  Read More
28 Januarie 2022
January 28th, 2022
Dagstuk1 Kor. 16Paulus groet die gemeente van Korinte aan wie hy skryf.Hy moedig hulle aan om weekliks vir Jerusalem se behoeftes te gee.Om te gee aan ander Christene in nood, is deel van wat ons glo!...  Read More
27 Januarie 2022
January 27th, 2022
DagstukJesaja 26““Tog het ons dié versekering: Dié wat aan God behoort, sal lewe. Hulle liggame sal weer opstaan! Dié wat in die aarde slaap, staan op en sing van vreugde! Soos die dou lewe gee, so ge...  Read More
26 Januarie 2022
January 26th, 2022
DagstukPsalm 75“Maar ek sal altyd getuig en sing tot eer van die God van Jakob.”‭‭PSALM‬ ‭75:10‬ ‭Ten spyte van wat ander op vertrou en wat hulle van die Here sê, sal ons na Hom kyk vir hulp en Hom lo...  Read More
25 Januarie 2022
January 25th, 2022
Dagstuk1 Kor. 15God het Christus uit die dood laat opstaan!!Dis die wonderlike nuus wat ons glo en boodskap wat ons verkondig!Die dood is oorwin!!Elkeen van ons weet dus dat ons tydelike vlees-en-bloe...  Read More
24 Januarie 2022
January 24th, 2022
DagstukJesaja 25Die Here is Een wat lank vooruit beplan en dit dan uitvoer.Kom ons beplan goeie dinge soos wat Hy vir ons dit beplan.Die Here se plan is die nuutmaak van alle dinge (Openb. 21:5); dit ...  Read More
23 Januarie 2022
January 23rd, 2022
DagstukPsalm 74Die Here help ons teen ons Vyand!As die Psalmdigter verduidelik hoe die Here ‘n hulp is teen natuurrampe, wilde diere, en mense wat teen Israel en teen God is, dan besef ons agter elke ...  Read More
22 Januarie 2022
January 22nd, 2022
Dagstuk1 Kor 14Orde in die kerk byeenkoms is baie belangrik.Hierdie Korinte gemeente (waarvan baie uit heidense gelowe gekom het), het hul samekomste in chaos laat opeindig.Daarom Paulus se vermaning ...  Read More
21 Januarie 2022
January 21st, 2022
DagstukJesaja 24Hierdie is ñ rare profesie vir die eindtye, en stem ooreen met wat Jesus in Matt. 24 sê, Paulus in plekke soos Thessalonisense en Johannes in die boek Openbaring neerpen.Sonde gaan ñ f...  Read More
   NewerOlder