25 Februarie 2022
February 25th, 2022
DagstukPsalm 85Dankie tog dat die Here ons lot verander en Sy goedheid sorg dat ons nie geoordeel word nie, maar in vrede kan lewe!Here, dankie dat U vir ons voorsien, dat U ons vergewe, en dat U ons ... Read More
24 Februarie 2022
February 24th, 2022
Dagstuk2 Kor. 9“Wat ek bedoel, is dat God sal sorg dat al die goeie dinge wat julle doen ’n reuse oes oplewer. So sal julle en ander mense selfs nog meer van die Here se goedheid in julle lewe beleef.... Read More
23 Februarie 2022
February 22nd, 2022
DagstukJesaja 35Jesus kwoteer v. 5-6 van die hoofstuk in Matteus 11 as Hy vir Johannes die doper se dissipels verduidelik dat Hy die Messias is: die Koning en die Profeet!Anders as wat die skrifgeleer... Read More
22 Februarie 2022
February 22nd, 2022
DagstukPsalm 84“Beter is ñ dag in U Tempel as ñ duisend elders!!”Die teenwoordigheid van die Here bly die beste plek om te wees!Dis daar waar Hy ons beskerm en aan ons voorsien!Hy sorg vir ons as ons ... Read More
21 Februarie 2022
February 21st, 2022
Dagstuk2 Kor. 8Die gelowiges in Judea het uitermatig swaar gekry, in die tyd wat Paulus skryf aan die Korinte en Fillipense (4).Daarom moedig hy beide hierdie gemeentes aan, om finansieel by te dra to... Read More
20 Februarie 2022
February 20th, 2022
DagstukJesaja 34Jordanië was in die Bybelse tyd Edom.Dit was toe ‘n ryk en invloedryke land, omdat die handelroetes daardeur gegaan het.Maar soos die profesie tereg sê, is dit nie meer vandag so nie.D... Read More
19 Februarie 2022
February 19th, 2022
DagstukPsalm 83Israel het deur al die eeue baie vyande gehad: meestal haar jaloerse bure.Maar wat die Psalmdigter beleef, komplotte en vyandskap van almal om Israel, is vandag nog so.In 1948, toe Isra... Read More
18 Februarie 2022
February 19th, 2022
Dagstuk2Kor. 7Paulus hanteer ‘n saak van konflik in die gemeente van Korinte en bemoedig hulle deur te verduidelik dat selfs sulke verskille ons nader aan die Here kan bring!Ondersoek jou hart en leef... Read More
17 Februarie 2022
February 17th, 2022
DagstukJesaja 33Dis so wonderlik dat die Here hoop laat profeteer, nog voordat die vernietiging van Jerusalem plaasvind!Voor Israel se oordeel, kondig Hy ook die oordeel van hulle plunderaars, Babilon... Read More
16 Februarie 2022
February 16th, 2022
DagstukPsalm 82Al die nasies behoort aan U!Die Here regeer oor die aarde en die mensdom sowel, as die geestelike realm is onder Sy mag!Daarom, moet ons inval by Sy wil en besluite vir ons en vir die w... Read More
15 Februarie 2022
February 15th, 2022
Dagstuk2 Kor. 6“Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, sê die Here die Almagtige.””2 KORINTIËRS 6:18 NLVAs ons luister na die wat ons leer en in liefde ande... Read More
14 Februarie 2022
February 13th, 2022
DagstukJesaja 32As die Messias kom gaan daar ‘n ander manier van leef wees, sê Jesaja, maar daar gaan eers groot hartseer in Jerusalem kom: die ballingskap!Daarna, profeteer Jesaja, gaan die Gees van ... Read More
13 Februarie 2022
February 13th, 2022
DagstukPsalm 81Die uitbring van Israel uit Egipte se slawerny is vir my en jou ‘n skadubeeld van ons verlossing vanuit sonde se slawerny tot ‘n lewe van oorwinning en volheid saam met die Here in Sy b... Read More
12 Februarie 2022
February 12th, 2022
Dagstuk2 Kor. 5Ons word geroep tot versoening!Om met die Here versoen te word, word ons vrygespreek van ons sondeskuld!Dan word ons tydelike aardse “tent-wonings” op die einde met ‘n ewige “huis” (ver... Read More
11 Februarie 2022
February 10th, 2022
DagstukJesaja 31Dit help nie om op politieke partye, ander nasies of geldeenhede te vertrou vir uitkoms nie!Ons moet die Here vertrou om ons te help in ons land, net soos Israel eerder op die Here moe... Read More
10 Februarie 2022
February 10th, 2022
DagstukPsalm 80Israel word vergelyk met ‘n wingerd!Dis geplant uit Egipte en het die hele gebied van Israel toegerank.Maar die ballingskap was die afbreek van die muur om die wingerd, en het dit dus o... Read More
9 Februarie 2022
February 9th, 2022
Dagstuk2 Kor. 4Hier stel Paulus die sigbare, tydelike, sondige natuur wat aan die sterf is, teenoor die onsigbare, ewige, gees-mens van ons wat in heerlikheid toeneem omdat ons meer soos Jesus begin l... Read More
8 Februarie 2022
February 7th, 2022
DagstukJesaja 30 Jesaja profeteer oor die tyd wat Juda en die stad Jerusalem in ballingskap weggevoer sal word, maar ñ paar mense sal in Jerusalem agterbly. Hulle het egter teen Nebukadnesar gerebelle... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
