29 Januarie 2022

Dagstuk
Psalm 76

Die Here word bekryf as ñ oorwinnende krygsman, wat oordeel oor sonde bring soos ñ Regter, en sodoende die regverdiges red.

Hy gebruik selfs die woede teen sonde tot ons voordeel!

Here, ons wil reg voor U leef! Help ons om sonde te oorwin soos ñ vyand!
U is ons Redder!
U is die Regter!