1 Februarie 2022

Dagstuk
Psalm 77

Die Here sal ons nie verwerp of ons vergeet nie !
Dis Hy wat ñ pad vir Israel deur die see gemaak het!
Hy sal vir jou ook uitkoms bring!

“U dade bly in my gedagtes. Al U werke wil ek bepeins.”
‭‭PSALM ‭77:13‬ ‭NLV‬‬

Here, U is getrou gister, vandag en more! U help en red ons altyd!
U is die God wat wonders doen!!