26 Januarie 2022

Dagstuk
Psalm 75

“Maar ek sal altyd getuig en sing tot eer van die God van Jakob.”
‭‭PSALM‬ ‭75:10‬ ‭

Ten spyte van wat ander op vertrou en wat hulle van die Here sê, sal ons na Hom kyk vir hulp en Hom loof, nog voor Hy ons begin help het: dit is geloof!
Om te weet Hy sal ons bystaan en ons red!
“Maar God is die regter wat verneder of verhef.”
‭‭PSALM‬ ‭75:8‬ ‭NLV