15 Maart 2022
March 15th, 2022
DagstukPsalm 91Hierdie wonderlike Psalm laat die leser dadelik dink aan die Allerheiligste en die engele op die verbondsark wat se vlerke die skadu gooi op die genadetroon, vanwaar die heerlikheid van...  Read More
14 Maart 2022
March 14th, 2022
DagstukGalasiërs 2Paulus maak dit baie duidelik dat ons op grond van die Here Jesus se genade nou deur geloof lewe en nie meer die wet hoef te onderhou om te leef nie!Hy raak ongeduldig met Petrus en ...  Read More
13 Maart 2022
March 13th, 2022
DagstukJesaja 41Die Here is ons Helper!Moenie vertrou op afgode nie: jou eie mensgemaakte vorm van godsdiens gaan jou niks help nie!Kom ons vertrou alleen op die Here!“Moenie bang wees nie, want Ek is...  Read More
12 Maart 2022
March 12th, 2022
DagstukPsalm 90Die Here is n Ewige God wat alles weet en ons lewens in Sy hande hou.Daarby is ons soos ‘n asem wat vinnig verdwyn: 70, as ons gelukkig is 80 jaar…“Leer ons ons dae só gebruik dat ons w...  Read More
11 Maart 2022
March 11th, 2022
DagstukGalasiërs 1Die gemeente in Galasië was deur die wet vasgevang, in stede van die vryheid in Christus as ons Hom dien.Nou verduidelik Paulus hoe die Here hom geleer het na sy bekering op die Dama...  Read More
10 Maart 2022
March 10th, 2022
DagstukJesaja 40In die lig van Jerusalem se beleg en die val van die Assiriërs en Sanherib, hulle koning, troos Jesaja se profetiese woord die in Israel deur te verduidelik wie die God is wat hulle be...  Read More
9 Maart 2022
March 9th, 2022
DagstukPsalm 89“Ek wil altyd sing van die goedheid van die Here.”Etan se Psalm is ‘n lofgedig aan die Here oor Sy getroue liefde!Hierin bevestig hy die Here se troue liefde aan Dawid en Sy nageslag, e...  Read More
8 Maart 2022
March 8th, 2022
Dagstuk2 Kor. 13“Ondersoek julleself of julle in ’n egte geloofsverhouding met Christus staan. Toets julleself. As julle nie daarvan oortuig is dat Christus in julle woon nie, het julle die toets nie ...  Read More
7 Maart 2022
March 7th, 2022
DagstukJesaja 39Moenie “brag” nie!As jy spog draai dit dalk teen jou.So het Hiskia geleer, toe hy gespog het met al die goud en goed wat hy besit het.Hy wou die Babeloniërs beindruk, maar al wat hy ge...  Read More
6 Maart 2022
March 6th, 2022
DagstukPsalm 88Hierdie Psalm van Heman is ñ gebed van iemand wat depressief is.Sy angs word beskryf en sy stoei met die Here om vrede word uitgebeeld.“Maar ek roep na U om hulp, Here. Elke oggend is m...  Read More
5 Maart 2022
March 5th, 2022
Dagstuk2 Kor. 12“…want wanneer ek swak is, juis dan is ek sterk!”Paulus na die vorige hoofstuk waarin hy sy lyding vir die evangelie beskryf, vertel nou hoe hy in die hemel opgeruk is en wonderlike op...  Read More
4 Maart 2022
March 4th, 2022
DagstukJesaja 38Hiskia, die koning, is siek en Jesaja gaan sê vir hom hy gaan sterf.Hiskia kom egter in nederige berou voor die Here en pleit om genade, en die Here hoor hom.Jesaja word deur die Here ...  Read More
3 Maart 2022
March 3rd, 2022
DagstukPsalm 87Hierdie Psalm wat na die terugkeer van Ballingskap geskryf is, wys ook na ‘n tyd wat vir ons ook nog in die toekoms lê: die duisend jaar vrederyk.In dié tyd gaan die omliggende volke oo...  Read More
2 Maart 2022
March 2nd, 2022
Dagstuk2 Kor. 11Paulus waarsku teen valse predikers wat aanspraak maak op baie roemryke opleidings en geslagslyne.Maar hy beroem hom eerder in al die swaarkry wat hy ter wille van die kerk ervaar het....  Read More
1 Maart 2022
March 1st, 2022
DagstukJesaja 37Die arrogansie van Sanherib, en Hiskia se nederigheid, het hul onderskeie vrugte opgelewer.Hiskia gaan lê Sanherib se arrogante en godslasterlike brief in die tempel voor die Here.Die ...  Read More
28 Februarie 2022
February 28th, 2022
DagstukPsalm 86Die Here se liefde en Sy trou met ons is uniek!Daarom wil ons Hom, ons unieke God, met ons hele hart dien!“Leer my u weë, Here, sodat ek in u waarheid kan wandel. Gee my ’n onverdeelde ...  Read More
27 Februarie 2022
February 27th, 2022
Dagstuk2 Kor. 10Paulus het baie teenstand gekry van die gemeente in Korinte.Mense vir wie hy lief was en wie hy bedien het.Maar tog besef hy die Here het hom na hulle gestuur en Hy gee hom, en ons, di...  Read More
26 Februarie 2022
February 26th, 2022
DagstukJesaja 36Sanherib, die koning van Assirië, was ʼn massiewe bedreiging vir Hiskia en Jerusalem!Hy het met sy groot en wrede weermag nog nooit ʼn veldslag verloor nie en het ook nog nooit onsuksesv...  Read More
   NewerOlder