2 April 2022
April 2nd, 2022
DagstukPsalm 97As die Ou Testament praat van “regverdiges”, is dit ons wat die Here dien, want ons is op ons eie nooit regverdig nie, maar deur die bloed van Jesus word ons regverdig gemaak!Dis dus ge... Read More
1 April 2022
April 1st, 2022
DagstukEfesiërs 2Die liefde waarmee die Here ons liefhet is so groot!!Daarom strek Sy genade vir ons as heidene, en red dit ons. Hy het genade met Sy volk Israel.Hy bou ons tot een Geestlike gebou met... Read More
31 Maart 2022
March 31st, 2022
DagstukJesaja 47Die Here het Babelonië baie jare na Jesaja geprofeteer het, gebruik om Israel te straf vir hulle sonde en goddelose agteruitgang.Nebukadnesar, hul koning, het meer as een keer Jerusale... Read More
30 Maart 2022
March 30th, 2022
DagstukPsalm 96My en jou werk is:“Vertel die nasies van sy heerlikheid, aan al die volke van sy wonderdade.”PSALM 96:3 NLVOns het so ‘n wonderlike boodskap om te vertel! Die goeie nuus: die Ev... Read More
29 Maart 2022
March 29th, 2022
DagstukEfesiërs 1Paulus begin sy brief aan die gemeente van Efese deur vir hulle te vertel van die wonderlike “geestelike seëninge wat daar in die hemelsfere is” , wat ons in Christus ontvang as ons g... Read More
28 Maart 2022
March 28th, 2022
DagstukJesaja 46Die Here sorg vir ons!Afgode, of drekgode, soos Esegiël hulle noem, kan niks vir jou of vir die destydse Israel doen nie!“Ek sal julle God wees deur julle hele lewe. Tot julle stokoud ... Read More
27 Maart 2022
March 27th, 2022
DagstukPsalm 95“Kom, laat ons sing tot eer van die Here! Laat ons juig oor die rots van ons redding!”PSALM 95:1 NLVDie Here het Israel bewaar deur die woestyn se 40 jaar van hardkoppigheid en de... Read More
26 Maart 2022
March 26th, 2022
DagstukGalasiërs 6Paulus sluit af deur te waaarsku teen versoekinge, elkeen kan verval in sonde.Dan moedig hy die gemeente aan om vir mekaar te sorg, veral vir die wat hulle voorgaan in die lering!Met... Read More
25 Maart 2022
March 25th, 2022
DagstukJesaja 45“Ek het Kores opgeroep om reg te doen. Ek self maak ’n pad waarop hy sal loop. Hy sal my stad herstel, en my ballinge bevry. Hy sal nie beloon word vir wat hy doen nie, sê die Here, di... Read More
24 Maart 2022
March 24th, 2022
DagstukPsalm 94Die Here veg vir die regverdiges!Hy sal kom met oordeel teen die wat boos is en dwaas optree. Hy sien mense se harte raak, en beskerm of straf elkeen na gelang van die motiewe van ons h... Read More
23 Maart 2022
March 23rd, 2022
DagstukGalasiërs 5Paulus is gefrustreerd dat hierdie gemeente mislei is deur mense wat wetsonderhouding preek!Hy weet en leer ons dat die Heilige Gees ons lewe moet beheer en vanuit ons geloof in Chri... Read More
22 Maart 2022
March 22nd, 2022
DagstukJesaja 44“So sê die Here, jou Redder wat jou in die moederskoot gevorm het: “Ek is die Here wat alles geskep het. Ek alleen het die hemel oopgespan. Ek alleen het die aarde gevorm.”JESAJA 4... Read More
21 Maart 2022
March 21st, 2022
DagstukPsalm 93Die Here is heilig en bo alles verhef!Die natuur, die riviere, besing Sy grootheid!In Sy troonkamer is Hy bo alle dinge!Here, dankie dat U ons almagtige God is wat oor alles regeer en k... Read More
20 Maart 2022
March 20th, 2022
DagstukGalasiërs 4Ons is vry!!Vry van die wet en van godsdienstige reëls en regulasies!Ons word deur die Gees van Jesus gelei om soos Hy te leef in vryheid en vrede!Daarom is ons nie meer slawe van di... Read More
19 Maart 2022
March 19th, 2022
DagstukJesaja 43Hierdie woord vir Israel en vir elke Jood wat leef is ook vir ons!En net soos die Here belowe het, dat Hy hul selfs deur die vuuroond van ballingskap sou red, en letterlik Daniël se 3 ... Read More
18 Maart 2022
March 18th, 2022
DagstukPsalm 92Hierdie Psalm oor ons rusdag wys hoe ons ‘n sabbat moet aanpak:“Dit is goed om die Here te dank, om u Naam te loof, Allerhoogste; om soggens u goedheid aan te kondig, en in die aand u g... Read More
17 Maart 2022
March 17th, 2022
DagstukGalasiërs 3Paulus se frustrasie met die gemeente is so duidelik: “wie het julle getoor…?”Die hoofstuk oor verlossing deur geloof vs. redding deur werke (om die wet te onderhou), word in een ver... Read More
16 Maart 2022
March 16th, 2022
DagstukJesaja 42Hierdie Messiaanse profesie wys so duidelik op Jesus!Hy was die Een gelei deur die Heilige Gees, om te doen wat Jesaja hier profeteer!Daarom moet ons Hom besing en is daar gevolge as o... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
