11 Maart 2022

Dagstuk
Galasiërs 1

Die gemeente in Galasië was deur die wet vasgevang, in stede van die vryheid in Christus as ons Hom dien.
Nou verduidelik Paulus hoe die Here hom geleer het na sy bekering op die Damaskus-pad.

Here, mag ons deur U self geleer word van U genade en U verlossing!
U is ons Onderwyser!