13 Maart 2022

Dagstuk
Jesaja 41

Die Here is ons Helper!
Moenie vertrou op afgode nie: jou eie mensgemaakte vorm van godsdiens gaan jou niks help nie!
Kom ons vertrou alleen op die Here!

“Moenie bang wees nie, want Ek is by jou. Moenie ontsteld word nie, want Ek is jou God. Ek maak jou sterk en wil jou help. Ek laat jou oorwin met my regterhand wat mense red.”
‭‭JESAJA‬ ‭41:10‬ ‭NLV‬‬

Here, dankie dat U ons sterk maak!
U is ons God!