13 Junie 2022
June 13th, 2022
DagstukPsalm 119:57-80“Leer my Heer, U regte weë…”Die Heilige Gees leer ons die woord.Soos ons dit gereeld lees, herinner en openbaar Hy vir ons wat nodig is om te weet, sodat ons kan groei!“Die geboo... Read More
12 Junie 2022
June 12th, 2022
DagstukLukas 16Jesus verduidelik ons om intensioneel vrygewig te wees en nie lief te wees vir geld nie, maar eerder mense lief te hê!Sodoende wys ons dat ons die Here liefhet!As ons soos die ryk man o... Read More
11 Junie 2022
June 11th, 2022
DagstukEksodus 5Moses en Aäron begin die gesprek met Farao, maar dit draai heeltemal teen hulle en Israel toe Farao besluit om hulle versoek te weier en die Israeliete nog harder te behandel as tevore... Read More
10 Junie 2022
June 10th, 2022
DagstukPsalm 119:25-56Die Woord openbaar die karakter van die Here en so leer ons die Een ken wat ons lief het!Daarom is ons lief vir Sy woord en oordink ons dit en laat dit die stof van ons nag drome... Read More
9 Junie 2022
June 9th, 2022
DagstukLukas 15Jy is vir die Here waardevol!!Hy maak jou Sy prioriteit, soos ʼn boer wat 99 skape los om 1 verlore een te soek!Hy doen moeite om jou te soek, soos ʼn vrou ʼn verlore muntstuk soek!En Hy w... Read More
8 Junie 2022
June 8th, 2022
DgstukEksodus 4Die Here gebruik Moses met wat hy het.Hy is ʼn herder met ʼn herders-staf.Die Here gaan Hom oprig as die herder van Israel daarom voeg hy by sy natuurlike vermoëns ook bo-natuurlike kragt... Read More
7 Junie 2022
June 7th, 2022
DagstukPsalm 119:1-24Hierdie langste hoofstuk in die Bybel gaan oor die Here se Woord en ons liefde vir dit!In die eerste 4 gedeeltes gaan dit oor hoe om van jou jong lewe al te fokus op die Here se W... Read More
6 Junie 2022
June 6th, 2022
DagstukLukas 14Jesus moedig ons aan om Hom met nederigheid te dien deur toegewyd te wees aan Hom en doelgerig vir Hom die lewe aan te pak!Die wêreld glo dat alles in die lewe, en lewe self, sonder eni... Read More
5 Junie 2022
June 5th, 2022
DagstukEksodus 3Moses ontmoet die Here in die bos wat brand!Die Here stuur hom met die plan om Israel uit Egipte te gaan bevry!Net só het die Here ‘n plan met jou lewe, om ander te gaan help vry kom u... Read More
4 Junie 2022
June 4th, 2022
DagstukPsalm 118Presies die middelste hoofstuk in die Bybel!Sy goedheid duur vir altyd!Dis die refrein van die lied wat uitroep dat skepping en mens altyd die Here se goedheid moet bly besing!“Ek sal ... Read More
3 Junie 2022
June 3rd, 2022
DagstukLukas 13Die Here wil hê dat ons moet vrug dra!Vrugte van ons geloof, m.a.w. om ons geloof uit te leef deur dit wat ons doen!So, dra vrugte in seisoen, en daarbuite soos ‘n vyeboom, altyd gereed... Read More
2 Junie 2022
June 2nd, 2022
DagstukEksodus 2Moses se geboorte word beskryf, en net soos Noag word hy in 'n “ark” (hebreeuse woord vir die biesiemandjie) bewaar en gered!Hy word as Egiptieseprins groot eers nadat sy ma hom borsvo... Read More
1 Junie 2022
June 1st, 2022
DagstukPsalm 117Die kortste Psalm en hoofstuk in die Bybel!“Loof die Here, al die nasies. Prys Hom, alle volke. Want sy liefde is groot oor ons; die trou van die Here bly vir altyd. Prys die Here!”P... Read More
31 Mei 2022
May 31st, 2022
DagstukLukas 12Die Here Jesus self moedig ons aan om nie geld en aardse besittings na te jaag nie, maar eerder verhouding met Hom te soek!Dan sal Hy vir ons sorg soos vir kraaie en lelies en mossies:“... Read More
30 Mei 2022
May 30th, 2022
DagstukEksodus 1Die volk van Jakob, Israel , het in Egipte sterk en baie geword, daarom het die Egiptenare hulle slawe gemaak en hulle onderdruk en boonop nog ʼn bose plan beraam om al die Israeliete s... Read More
29 Mei 2022
May 29th, 2022
DagstukPsalm 116In tye van depressie, angs, hartseer, trauma soos wat die Psalmdigter dit hier beskryf. (Bande van dood omring my…)Kom ons bid so:“Toe roep ek die Here se Naam aan: “Here, red my tog!”... Read More
28 Mei 2022
May 28th, 2022
DagstukLukas 11Jesus leer Sy dissipels en ons om te bid!Dat ons moet aanhou vra, en ook moet weet dat as ons vir die Heilige Gees vra ons Hom sal ontvang!Maar, dan verwerp die Jode Jesus deur te sê di... Read More
27 Mei 2022
May 27th, 2022
DagstukJesaja 66As ons die Here gehoorsaam en lojaal, getrou is aan Hom, ontvang ons die vreugde van ewige lewe! Anders as die wat vreemde offers bring en die Here op hul eie maniere aanbid.Die Here g... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
