9 Junie 2022

Dagstuk
Lukas 15
Jy is vir die Here waardevol!!
Hy maak jou Sy prioriteit, soos ʼn boer wat 99 skape los om 1 verlore een te soek!
Hy doen moeite om jou te soek, soos ʼn vrou ʼn verlore muntstuk soek!
En Hy wag vir jou terugkeer na Hom soos ʼn pa wat wag vir sy verlore seun!
Here dankie dat U aktief na ons soek!
Ons soek U ook met alles in ons!
U is ons Genadige Vader!