1 Julie 2022
July 1st, 2022
DagstukPsalm 122Jerusalem!Die stad waarna Israeliete reis om die Here te ontmoet vir eeue van die Ou Testamentiese tyd!Hulle liefde vir die Here was gekoppel aan die liefde vir die stad van die Here, ...  Read More
30 Junie 2022
June 30th, 2022
DagstukLukas 22:1-39Judas onderneem om Jesus te verraai vir dieselfde prys as wat ñ slaaf gekos het: 30 silver munstukke.Jesus leer eers Sy dissipels in die bokamer van ware leierskap, nadat Hy hulle ...  Read More
29 Junie 2022
June 29th, 2022
DagstukEksodus 11Die Here waarsku Farao en die Egiptenaars van die verskriklike laaste plaag wat gaan kom: dat elke eerste gebore kind in Egipte gaan sterf!Daar is egter beskerming vir Israel, en tyd ...  Read More
28 Junie 2022
June 28th, 2022
DagstukPsalm 121“'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.”‭‭PSALMS‬ ‭121:1-2‬ ‭AFR83‬‬Hierdie lied van bes...  Read More
27 Junie 2022
June 27th, 2022
DagstukLukas 21 Jesus gee daagliks lering in die Tempel terwyl Hy in die aande na Sy vriende naby die Olyfberg gaan om te oornag.Hy sien egter die mense gee en moedig die weduwee aan wat nie uit haar ...  Read More
26 Junie 2022
June 26th, 2022
DagstukPsalm 120Die Pelgrimsliedere is liedjies wat Israel gesing het as hulle geloop het na Jerusalem 3 keer n jaar om die feeste te gaan vier. (Paas, pinkster en Loofhuttefees).Dan het elke familie ...  Read More
25 Junie 2022
June 26th, 2022
DagstukPsalm 120Die Pelgrimsliedere is liedjies wat Israel gesing het as hulle geloop het na Jerusalem 3 keer n jaar om die feeste te gaan vier. (Paas, pinkster en Loofhuttefees).Dan het elke familie ...  Read More
24 Junie 2022
June 24th, 2022
DagstukLukas 20Die spanning bou op tussen Jesus en die skrifgeleerdes!Hulle bevraagteken Sy outoriteit, net om elke keer weer opnuut te hoor hoe wys Hy is en hoe hy hulle planne fnuik om Hom te probee...  Read More
23 Junie 2022
June 23rd, 2022
DagstukEksodus 9Die volgende 3 plae het Egipte getref:Pes onder die vee, sere op mense en diere en daarna ʼn dodelike haelstorm!Maar steeds het Farao hardnekkig gekies om nie die Here se volk te laat g...  Read More
22 Junie 2022
June 22nd, 2022
DagstukPsalm 119:137-176“Ek verheug my in u woord soos iemand wat ’n groot skat ontdek.”‭‭PSALM 119:162‬ ‭NLV‬‬ Die Here se Woord is vir ons kosbaar: dit rig ons lewe, dit is die standaard van Waarhei...  Read More
21 Junie 2022
June 21st, 2022
DagstukEksodus 8Die 2de plaag van paddas,3de van muggies en 4de van vlieë het Egipte getref, maar nie Gosen waar die Israeliete gebly het nie.Farao se towenaars kom nog plaag 1 en 2 na-boots maar daar...  Read More
20 Junie 2022
June 21st, 2022
DagstukLukas 19Jesus kies om Saggeus te ontmoet en vry te spreek, omdat daar in die kort, skelm man ʼn soeke na die Here was.Dan maak Jesus dit baie duidelik in ‘n gelykenis, dat Hy ons verantwoordelik...  Read More
19 Junie 2022
June 19th, 2022
DagstukPsalm 119:105-136“U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad.”‭‭PSALM 119:105‬ ‭Die Woord van die Here is ‘n waarskuwing in ons lewe oor wat verkeerd is om ons en wat dan verkeerd is i...  Read More
18 Junie 2022
June 18th, 2022
DagstukLukas 18Ons moet bly bid en vra, soos die weduwee in Jesus se gelykenis, en so desperaat uitroep tot die Here soos die blinde van Jerigo!Maar, as dit by gebed kom leer Jesus ons om nederig te b...  Read More
17 Junie 2022
June 17th, 2022
DagstukEksodus 7Die Here wys vir Moses en indirek ook aan Aäron sy hele plan van hoe hulle met Farao gaan praat, voordat hulle dit doen.Dan, met hulle 1ste gesprek, verander Aäron se stok in ‘n slang,...  Read More
16 Junie 2022
June 16th, 2022
DagstukPsalm 119:81-104Ek vertrou op die Woord van die Here!Die Here se Woord is getrou en waar.Daarvolgens kan ons ons lewens kalibreer!Dis hoekom ons ook kan sê:“Hoe aangenaam is u woorde vir my; di...  Read More
15 Junie 2022
June 15th, 2022
DagstukLukas 17Jesus demonstreer Sy onbaatsugtige liefde deur die 10 melaatse mans te genees!Net een, en dit nogal ‘n Samaritaan, draai om om vir die Here te gaan dankie sê vir sy genesing!Daarna verd...  Read More
14 Junie 2022
June 14th, 2022
DagstukEksodus 6Ten spyte van ons tekortkominge kan die Here ons steeds gebruik!Al het Moses gehakkel en wou sy eie mense hom nie eers as leier aanvaar nie (aanvanklik), het die Here al vir geslagte l...  Read More
   NewerOlder