26 Mei 2022
May 26th, 2022
DagstukPsalm 115“Maar óns kan die Here loof, nou en vir altyd! Prys die Here!”‭‭Want Hy is nie ‘n afgod deur mensehande of verbeelding gemaak nie!Nee, Hy is die Lewendige God!Hy het opgestaan uit die ...  Read More
25 Mei 2022
May 25th, 2022
DagstukLukas 10Jesus sê dat ons moet bid vir nog meer werkers want die oes is groot en die werkers min.Daar is so baie mense in die wêreld vandag wat van Sy liefde moet hoor!Dis die mense, die naaste,...  Read More
24 Mei 2022
May 24th, 2022
DagstukJesaja 65Die Jode se afkeur van Jesus as hulle Messias het vir ons as heidense nasies ‘n geleentheid geskep om die Here se volk te word, as ons kies om Hom te dien.Al bly Sy volk, Israel, Sy ve...  Read More
23 Mei 2022
May 23rd, 2022
DagstukPsalm 114Die skepping het geweet dat Israel die Here se volk is en daarop ag geslaan.Die psalmdigter beskryf dit hier deur die see, jordaanrivier, berge en heuwels se reaksie, maar ons weet die...  Read More
22 Mei 2022
May 21st, 2022
DagstukLukas 9Om Jesus so te volg soos die dissipels dit daagliks gedoen het moes voorwaar ‘n ontsaglike ervaring gewees het!Dit was uitdagend as hulle moes bedien, inspirerend as hulle Hom verheerlik...  Read More
21 Mei 2022
May 21st, 2022
DagstukJesaja 64Hoe kan ons ooit gered word? Vra Jesaja!Hy sê ons beste werke is soos vuil lappe voor die Here!Ons sonde maak ons rein!Daarom smeek hy dat die Here die hemel sal oopskeur en aarde toe ...  Read More
20 Mei 2022
May 20th, 2022
DagstukPsalm 113Kom ons prys die Here!Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan!Ja, van die ooste tot die weste, kom ons loof Hom!Om die Here vandag te prys is jou keuse wat jy moet maak!Here, ons...  Read More
19 Mei 2022
May 18th, 2022
DagstukLukas 8Jesus begin die mense leer met gelykenisse en in die eerste daarvan, die van die saaier, is Hy besig om ons aan te moedig om ontvanklike harte te hê vir Sy woord.Met ‘n leerbare gees kan...  Read More
18 Mei 2022
May 18th, 2022
DagstukJesaja 63“Ek sal vertel van die goedheid van die Here…”Ons kan nie anders as om van Sy roemryke dade te getuig nie!Hy is getrou!Hy red Sy volk Israel keer op keer en Hy sal hulle red na die ver...  Read More
17 Mei 2022
May 17th, 2022
DagstukPsalm 112Die gevolge in ons lewens as ons die Here dien is so wonderlik!Ons kinders sal die Here volg, hulle sal geseënd wees en ons voorspoedig. So persoon is vrygewig en doen sy besigheid met...  Read More
16 Mei 2022
May 16th, 2022
DagstukLukas 7Soos Elia, wek Jesus die dooie seun op van ñ weduwee wat in Nain bly!Hy bevestig vir die Jode van Sy tyd dat Hy waarlik die Profeet, die Messias, is.Maar almal, selfs Johannes die doper ...  Read More
15 Mei 2022
May 15th, 2022
DagstukJesaja 62Jy sal genoem word:“Hefseba” - die een wat Ek liefhet en“Beulah”- My bruid!Ek en jy moet vir Jerusalem bly bid vir die beloftes van vrede wat vervul sal word deur die stad van God“Ek h...  Read More
14 Mei 2022
May 14th, 2022
DagstukPsalm 111Dit wat die Here doen is groot en wonderlik!Dit wat Hy vir jou doen is ontsaglik!Daarom moet ons Hom aanhou prys en Sy lof besing!“Eerbied vir die Here is die begin van wysheid. Dié wa...  Read More
13 Mei 2022
May 13th, 2022
DagstukLukas 6Jesus wys Sy heerskappy oor die sabbat: Hy is ons Sabbatsrus!Dan doen Hy 2 Messiaanse wonderwerke voordat Hy die skare leer van hoe om eintlik reg te lewe, anders as wat hulle godsdienst...  Read More
12 Mei 2022
May 12th, 2022
DagstukJesaja 61Die roeping van Jesus word hier gestel!Dis waarom Jesus die gedeelte in Lukas 4 aanhaal en proklameer!Hy kondig aan dat Hy die vervulling van Jesaja se profesie is en dus die Messias i...  Read More
11 Mei 2022
May 11th, 2022
DagstukPsalm 110Dawid sê: U Here het vir my Here gesê…Hierdie wonderlike Psalm gaan oor die Messias: Jesus.Wat uit Dawid die koning se nageslag sou kom maar ook sy Here is!!Want Hy is die Koning van d...  Read More
10 Mei 2022
May 10th, 2022
DagstukLukas 5Nuwe wyn in nuwe wynsakke!Die mense wat Jesus gebruik om Sy liefde te wys en Sy Koninkryk uit te dra, was nie die ou garde van godsdienstige leiers soos die Fariseers en priesters nie, m...  Read More
9 Mei 2022
May 9th, 2022
DagstukJesaja 60Jerusalem: die stad van vrede, die Dawid-stad, bly vir die Here ‘n spesiale plek!Dis waar die Tempel vir baie jare gestaan het en van Salomo se tyd die Here se teenwoordigheid in gesky...  Read More
   NewerOlder