5 Junie 2022

Dagstuk
Eksodus 3

Moses ontmoet die Here in die bos wat brand!
Die Here stuur hom met die plan om Israel uit Egipte te gaan bevry!
Net só het die Here ‘n plan met jou lewe, om ander te gaan help vry kom uit sonde!
Jy het ‘n doelgerigte, daaglikse beplannings-vergadering met die Here, die Groot “Ek Is”, nodig!
Here, dankie dat U vandag nog met ons praat deur U Heilige Gees, soos wat U met Moses gepraat het!
U is “Ek Is”!!!